Cricut masjien in Heilbron, Free State for sale

Furniture

Hierdie is jou droom masjien. Maak die mooiste papier figure wat u kan gebruik vir scrabbook, kaartjies, trouekaarts, en enige skrif. Die masjien sny dit uit karton en dit kan gebruik word in 'n winkel om vir u kliente scrabbook te sny. Die masjien met 7 programme, dadelik beskikbaar. Baie goeie toestand.