southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Honda Quad Bike TRX 400 Uitstekende toestand! Jaarliks gediens & gereeld in Heilbron, Free State for sale

Motorcycles and Parts

Fabrikaat:
Honda
Model:
Ander
Jaar:
2008
Toestand:
Gebruik
Honda TRX 400 Quad Bike.
Uitstekende toestand. Die motorfiets is jaarliks gediens en gereeld in stand gehou soos nodig.
Mooi opgepas en verantwoordelik gebruik. Beslis die koop werd!
Rede vir verkoop? As gevolg van werksverpligtinge speel motorfiets nou tweede viool as dit by gebruik en plesier kom.
Geleë: Heilbron, Noord-Vrystaat - ongeveer 60km vanaf Vaaldriehoek.

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Free State